top of page

Our

Environment

 

Ons Omgewing

 

 

 

Cesarea is situated in the Balele Valley and is only 3km out of the beautiful little town of Utrecht. Our village is situated inside the Balele Game Reserve, so be careful driving through at night, you might encounter a couple of blouwildebeest grazing on a resident's pavement.

 

The area is rich in history, close to the battle fields of the English- Boere War as well as the English - Zulu war. Excursions on appointment, fee per person can be arranged.

 

We also have some of the most beautifull waterfalls in the country that very few people know about. (Rainfall permitting). An early morning tour starts with 'moer' coffee and 'boerbeskuit' on the farm, moving on to where we enjoy a different breakfast course at every waterfall we visit.

******

Cesarea is gelee in die Balele Vallei, slegs 3km uit ons pragtige dorpie Utrecht wat in die Balele Wildspark gelee is. So wees versigtig wanneer u in die nag hier deur ry, u mag moontlik 'n paar blouwildebeeste raakloop wat op iemand se sypadjie wei!

 

Die area is ryk in geskiedenis, naby die bekende Engelse -Boere oorlog 'battlefields' asook areas waar die 'English- Zulu' oorlog skermutselinge plaas gevind het. Toere, teen 'n tarrief per pesoon kan gereel word.

 

Min mense weet van die pragtige watervalle in ons omgewing. 'n Ontbyt ekskursie word op aanvraag gedoen. Ons skop af met 'moerkoffie' en boerbeskuit vroeg die oggend op Cesarea en so kuier en eet ons 'n deel van 'n uitgebreide ontbyt by elke waterval.

Accomodation

Akomodasie

The spacious self catering cottages sleep 4 people. It consist of 2 bedrooms, 2 ensuite bathrooms and a spacious kitchen - living area. From the large 'stoep' you will have a view into the 'kloof', Njalas grazing in the 'vlei' or a koedoe nibbling on an acacia.

 

Cesarea is a selsufficient 'green' farm. We only use sunlight to supply our electricity. On very cloudy days you might have to light a parafine lamp in the evening. We also harvest rainwater and all the used bathroom water gets recycled to flush the toilets.

 

We are at peace to nature and kind to our Earth

*******

Die ruim sefsorg eenhede slaap 4 persone. Elk besaan uit 2 slaapkamers elk met 'n ensuite badkamer en 'n ruim kombuis en leef vertrek. Vanaf die groot stoep is 'n pragtige uitsig in die kloof af, Njalas wat in die vlei kom eet of dalk 'n koedoe wat aan 'n doringboom kom knaag.

 

Cesarea is 'n self  versorgende "groen" plaas. Ons gebruik slegs die son om ons van krag te voorsien. Na 'n paar baie bewolkte dae mag dit nodig wees om die parafienlampies in die aand aan te steek. Ons oes ook reenwater en al die gebruikte badkamer water word weer hergebruik vir die spoel van toilette.

 

Ons leef in vrede met die natuur en is goed vir ons Aarde

 

 

 

 

 

 

Visit Our Farm

=

bottom of page